2024 Kos stalletjie inskrywings
Kos Stalletjies
Nuutste inligting sal opgelaai word sodra dit beskikbaar is.
Vul asseblief die vorm in of laai die PDF hieronder af en faks of e-pos dit terug aan die skool.
KOS STALLETJIE / FOOD STALL
‘N AFSKRIF VAN U ID- DOKUMENT MOET ASB. HIERDIE VORM VERGESEL ASOOK FOTO’S VAN DIE PRODUK EN SPYSKAART WAT U VERKOOP. A COPY OF YOUR ID DOCUMENT MUST BE INCLUDED AS WELL AS PHOTOS OF THE PRODUCT AND MENU YOU SELL.
- VOORSIEN ASB. ‘N VOLLEDIGE SPYSKAART SAAM MET DIE AANSOEK.
- FOOI SLUIT EEN KRAGPUNT IN
- HIERDIE KOSSTALLETJIES MOET OOP BLY EN KOS VOORSIEN TOT 23:00 SAT